top of page

Ouderdomsgroepe

Babas (3 - 15 maande, Peuters (1 - 3 jaar) en Kleuters (3 - 5-jaar) is welkom by Springbokkie Kleuterskool.  

 

Graad R word nie by die skool aangebied nie, maar in die laaste jaar by Springbokkie Kleuterskool word waardevolle voorbereiding gedoen om die kleuter skoolgereed te kry vir Graad R. 

 

Springbokkie Kleuterskool kry ook gereeld komplimente van Graad R onderwyseresse by die onderskeie laerskole in die omgewing wat beïndruk is met die skoolgereedheidsvlak van ons kleuters! 

 

Ouers kan verseker wees dat alle onderwysers gekwalifiseerd is om met kinders te werk, en elke klas het ook ‘n ervare en geskoolde assistente om die onderwyseres te help. 

 

Die klassies se groottes wissel, maar is nooit groter as 24 kinders per klassie nie. 

 

bottom of page