top of page

Springbokkie in ‘n neutedop!

  • Gegradueerde onderwyseresse by die kleuterklassies.

  • ‘n Geskoolde en ervare assistent vir elke klas.

  • ‘n Lae kind tot onderwyser ratio (klein klassies vir meer individuele aandag).

  • Onderrig deur Christelike beginsels.

  • Hoë akademiese standaarde, in ‘n liefdevolle en huishoudelike omgewing.

  • Ontwikkeling van skoolgereedheid.

  • Goed toegeruste speelterreine vir verskillende ouderdomsgroepe.

  • Uitstekende opvoedkundige leer materiaal.

  • Uitkoms gebaseerde kwartaalikse assessering, en kwartaalikse vorderingsverslae.  

  • Gereelde opvoedkundige instappies soos die Brandweer, Winkels, Padveiligheid, Polisie ens.

  • Twee-weeklikse poppekas vertonings, en bak-en-brou dae. 

  •  ‘n Warm ontbyt vir elke kind, en ‘n gebalanseerde middag-ete vir alle voldag kinders, gemaak deur ‘n kok op ons perseel.

  • ‘n Verskeidenheid buite-muurse aktwitweite in Kultuur, Sport en Wetenskap.

  • Jaarlikse funksies soos Sportdag, Mamma-dag, Pappa-dag, Oupa-en Ouma-dag en Konserte.

  • ‘n Vakansieskool!

  • Kliniekbesoeke.

  • Personeel opgelei in basiese noodhulp en brandgevaar.

  • Uitstekende sekuriteit in die vorm van;

    • Toegangsbeheer tot skool vir ouers deur middel van ‘n vingerafdruk-sisteem.

    • ‘n Wag buite die skool tydens skool-ure.

    • 24-uur reaksie-eenheid.

    • Kring-televisie (CCTV) kamera’s op die perseel vir die veiligheid van almal.

 

Visie:

By Springbokkie onderig en ondersteun ons kleuters om optimaal en gebalanseerd te ontwikkel ten einde ‘n suksesvolle toetrede tot die formele skool

te maak. 

 

Missie:

• Ons lewer ‘n kwaliteit diens

• Die personeel is gekwalifiseerd en bekwaam

• Ons handhaaf Christelike norme en waardes

• Ons kommunikeer openlik en deursigtig

• Ons skep n vriendelike, veilige en liefdevolle omgewing

• Ons skep geleenthede vir kognitiewe-, sosiale-, emosionele-,fisieke- en kreatiewe ontwikkeling

• Ons plaas die geluk van u kind eerste!

bottom of page