top of page
Buite-muurse Aktiwiteite
Die kleuters word gestimuleer op alle vlakke by die kleuterskool. Buite-muurse aktiwiteite word aangebied, indien ‘n ouer graag ‘n kind se belangstelling verder in ‘n sekere rigting of sport wil stimuleer. Daar is geen druk op ouers of kinders om deel te neem aan enige buite-muurse aktiwiteite nie, en word aangebied tydens buite-spel met ander woorde tussen 11:00 en 12:00.
Alle buitemuurse-aktiwiteite is op ons perseel BEHALWE swem en gimnastiek.
Die volgende buite-muurse aktiwiteite word aangebied;
-
Dansmuis
-
Engelse klasse
-
Gimnastiek
-
Monkeynastix
-
Livingball Hokkie/Netbal
-
Ballet
-
Playball
-
Krieket
-
Netbal
-
Playball
-
Rugga Kids
-
Gholf
-
Swem
bottom of page