top of page

Hoof en Personeel
Die skool behoort nie aan ‘n eienaar nie, maar aan die ouers van die skool. Die skool word deur die hoof bestuur, in samewerking met die Beheerraad. Sewe Beheerraadslede word tydens die Algemene Jaarvergadering verkies. Die vergadering is die hoogste gesag en word deur al die ouers bygewoon in die begin van die jaar. Ons is geregistreer as ‘n nie-winsgewende organisasie en alle wins word teruggeploeg in die skool.
© Copyright

Hasieklas: Celesté
Hasieklas Assistent: Martha

Muiseklas: Melanie

Muiseklas Hulp Juf.: Angelique

Muiseklas Assistent: Sarah

Krimpvarkieklas Hulp Juf.: Wimari

Krimpvarkieklas Assistent: Trocia

Zebraklas: Lascia


Zebraklas Assistent: Emily

Zebraklas Assistent: Thandi

Olifanteklas: Erika
Olifanteklas Assistent: Bettie

Uiltjieklas: Madelein

Uiltjieklas Hulp Juf: Marelize

Uiltjieklas Assistent: Elina

Beertjieklas: Suzette

Beertjieklas Hulp Juf: Ancre

Beertjieklas Assistent: Ann

Kok: Annelie


Kombuis Assistent: Joyce

Skoonmaker: Lizzy
bottom of page





